Egipties-Arabiese Wikipedia

Egipties-Arabiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Egiptiese Arabies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 24 November 2008
Huidige status Aktief
URL arz.wikipedia.org

Die Egipties-Arabiese Wikipedia is die Egiptiese Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 November 2008 begin. Dit het tans ongeveer 1 624 648 artikels, en is die 11de grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy